Difference between revisions of "Screenshot strings/af"
From Olekdia Wiki
(Created page with "Hou jou gesondheids verloop dop met verskeie kardiovaskulêre en respiratoriese toetse on te sien hoe asemhalings oefeninge jou help") |
|||
Line 14: | Line 14: | ||
<b>Slides:</b> | <b>Slides:</b> | ||
# Oefen | Begin dadelik na die installasie. Geen kennis is nodig nie, maak net jou oë toe en word gelei deur klanke | # Oefen | Begin dadelik na die installasie. Geen kennis is nodig nie, maak net jou oë toe en word gelei deur klanke | ||
− | # | + | # Maak dit meer vaartbelyn | Maak elke meditasie en asemhalings sessie meer vaartbelyn, en skep jou eie persoonlike oefen sessies. |
# Dinamiese mode | Die dinamiese mode maak dit moontlik om elke siklus aan te pas, en dit verskaf 'n geleidelike kompleksiteit verhoging | # Dinamiese mode | Die dinamiese mode maak dit moontlik om elke siklus aan te pas, en dit verskaf 'n geleidelike kompleksiteit verhoging | ||
# Ondervinding | Ondervinding reflekteer in vlak en in die hoeveelhied tyd wat op elke skema en fase spandeer word | # Ondervinding | Ondervinding reflekteer in vlak en in die hoeveelhied tyd wat op elke skema en fase spandeer word |
Revision as of 15:32, 14 February 2018
Trainings:
- Kalmte
- Bewusheid
- Chandra Bhedana
- Snuffel-Snuffel asemhaling
- Vierkantige asemhaling
Notes:
- Werk goed voor voorleggings
- Baie verfrissend
Slides:
- Oefen | Begin dadelik na die installasie. Geen kennis is nodig nie, maak net jou oë toe en word gelei deur klanke
- Maak dit meer vaartbelyn | Maak elke meditasie en asemhalings sessie meer vaartbelyn, en skep jou eie persoonlike oefen sessies.
- Dinamiese mode | Die dinamiese mode maak dit moontlik om elke siklus aan te pas, en dit verskaf 'n geleidelike kompleksiteit verhoging
- Ondervinding | Ondervinding reflekteer in vlak en in die hoeveelhied tyd wat op elke skema en fase spandeer word
- Asemhalings metodes | Asemhalings metodes wat jou lei deur meer gesofistikeerde oefeninge
- Aanmanings | Aanmanings om jou eie, gerieflike, oefen skedule te skep
- Ryk klanke | Ryk klanke om jou oefening so aangenaam as moontlik te maak: persoonlike klank keuses, verskillende toonhoogtes, uitdoof, ens.
- Oefenings logboek | Oefenings logboek met detail van elke asemhalings sessie, meditasie en gesondheids toets in een plek
- Vordering | Vorderingskaart wat al jou prestasies wys sodat jy kan sien waar jy was en waar jy is
- Gesondheids verloop | Hou jou gesondheids verloop dop met verskeie kardiovaskulêre en respiratoriese toetse on te sien hoe asemhalings oefeninge jou help